Kevin Sorbo

Kevin Sorbo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kevin David Sorbo
Geboorte 24 September 1958 (1958-09-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Sorbo (gebore 24 September 1958) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Meet the Spartans (2008) en What If... (2010), en in die televisiereekse Hercules: The Legendary Journeys (1995) en Andromeda (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy